Successfully reported

At 36

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fanus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Alles was perfek. Ons het baie lekker gebly. Dit was ons 2de keer by At 36. Ons hoop om nog baie in die toekoms daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie Fanus Sien uit na die volgende besoek

Kenau K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oos wes, tuis bes (al is dit nie joune!). Regtig kwaliteit vir geld. Alles wat benodig word is in die plekkie. Die eienaars is so vriendelik en gesels heerlik met 'n mens. Regte "omgee" mense. Laat jou sommer dadelik van dag 1 welkom voel. Eenheid was perfek, skoon, netjies met DStv, verhitte komberse en lugreëling en WiFi. Veiligheid van voertuie is daar geen twyfel aan nie. Die tuin is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie Was heerlik om julle te ontmoet.

Engella C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bitter lekker, hartse mense. Baie netjiese plekkie, vriendelike mense. Hartse plekkie in Bloemfontein met hartse mense. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, sal elke keer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie, Engela. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Colin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon net lekker ontspan sonder enige bekommernis. Baie netjies en aandag aan detail. Sonja is uiters gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie Colin. Hoop ons sien gou weer.

Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We felt safe and we were very comfortable. It is the second time staying at 36 and will continue staying there when travelling through the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you, Sharon. It was so nice to welcome you back! Looking forward to many future stays.

Carien H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die plekkie was skoon, pragtig ingerig. Alles wat jy nodig het vir selfsorg. Net eenvoudig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A very pleasant stay. Our hosts were very welcoming and warm. It was a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you, Amy.

Tabea T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Good value for money. Easy to recommend. Great value for money. Friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you, Thabea.

Duard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie netjies en skoon. Vriendelike en behulpsame diens. Baie netjiese plekkie, skoon en waarde vir geld. Sal vir seker weer daar bly. Naby aan hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie, Duard. Sien uit na julle volgende besoek.

Anna-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ek kan nie genoeg dankie sê nie. Baie dankie vir die bederfies en jou omgee. Baie netjies en skoon met 'n bederfie van beskuit en koekies en baie naby die hospitaal waar ek moes wees. Alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie, Anna-Marie. Was so lekker om julle by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gustav Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 172 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang