Successfully reported

At 98 on Lynburn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Este P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tien uit. Pragtige tuin en binne ook net van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie, Este, ons waardeer julle komplimente opreg en is bly julle het lekker by ons gekuier. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Manus, Frik en span.

Beverly K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gerieflik en maklik bereikbaar vanaf die N1 snelweg. Pragtige tuin. Heerlik gebly. Baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het vir 'n eennagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. We enjoyed the stay and Manus & Frik were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Comfortable and convenient. Exactly everything we could have wanted or needed. Thank you for the upgrade to the 2-bed unit, not necessary but grateful for the consideration. Staff pleasant, attentive and friendly. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Just a big pleasure Neil, we always try to accommodate our guests. Thank you for the positive review and compliments we appreciate. With kind regards Manus, Frik & team

Adriaan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wonderful stay! Tranquil guesthouse with amazing gardens! The units are beautiful and very comfortable. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
We appreciate thank you Adriaan for the excellent rating and compliments. We awaiting your next stay with us With kind regards Manus, Frik and team

Suzanne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Skoon, netjies en gasvry. Ons is baie vriendelik verwelkom. Plek is netjies en skoon. Pragtige tuin. Goed geleë. Beveel die gastehuis beslis aan. Sal beslis weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie Suzanne vir die positiewe terugvoer en komplimente, ons waardeer en sien uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike groete Manus, Frik en span

Ilze M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Absolute plesier. Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie Ilze dit was n'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te kon verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer! Manus, Frik en span

Cornelia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Net een woord "awesome". Ons het baie lekker gebly, dit is vreeslik netjies, die gasheer is fantasties en die tuin is asemrowend. Ek gaan definitief weer daar bly as ons in Pretoria is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Cornelia, ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Manus, Frik en span

Mariska W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Wonderlike atmosfeer Wat 'n lekker kuier was dit nie! Soos mens instap voel mens reeds tuis en ontspanne. Manus en Frik het 'n ongelooflike oog vir detail - die kamers is pragtig uiteengesit en 'n uitsig oor die ongelooflike mooi tuin rond mens se ervarig perfek af. Die kort kuier was kos vir my siel. Baie dankie vir al die moeite en bederf - die pragtige blomme op die tafel en die verwelkomende sjerrie het absoluut my dag gemaak. Ongetwyfeld die beste gastehuis in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie Mariska Dit was heerlik en net 'n groot plesier om jou as ons gas te kon he. Ons waardeer jou komplimente opreg Vriendelike groete Manus & Frik

Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Home away from home! Frik en Manus was ysters! By verre my lekkerste betaalde verblyf. Die mooiste tuin en versorgde eenheid. Ten sterkste aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manus
At 98 on Lynburn Guest House
Baie dankie vir die komplimente en aanbeveling. Ons waardeer dit baie en sien uit na die volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Manus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d199add9dbe1f46d1982c8552c6b5be34b05492099c28820dfb3dc109f091f5e373f53e4989454dc7d632474e0a6b67aa29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 98 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7567704 28.2884064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang