At Dom's B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Dom's B&B is in Ballito geleë en bied maklike toegang tot die strand.
At Dom's B&B bied verblyf in 6 pragtige kamers in 'n moderne strandhuis. Sommige van die kamers het en suite-badkamers en elkeen van hulle is met plafonwaaiers, 'n TV met DStv en WiFi toegerus.
Die huis spog met lieflike see-uitsigte en het ook 'n pragtige swembad in 'n stil tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Aktiwiteite in die area sluit dolfyn- en walviskyk, visvang en branderplankry in. Daar is ook 'n getypoel naby die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 43 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At Dom's B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang