Successfully reported
+27

At Hip Hop Plaza

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At Hip Hop Plaza is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers. Hierdie woonstel se balkon bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en Leeukop.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die aparte badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Wit linne, bad- en strandhanddoeke, seep, sjampoe, opknapper en toiletpapier word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien, wasgoedrak en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6, sitarea met gemaklike sitplek, slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n UPS sorg dat dit steeds gedurende kragonderbrekings aan sal bly. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek. Die woonstel bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak wat ook 'n uitsig oor die stad bied.

Die gebou het 'n privaat ingang, hysbak en veilige ondergrondse parkeerplek. Hierdie verblyf is ook beurtkragvriendelik. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Kloof- en Breestraat waar gaste uitstekende restaurante, kafees, kroeë, werkruimtes en maklike toegang om Tafelberg te kan verken, sal vind.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sershin P
5.0
Fantastic. Fantastic apartment. Great view from balcony.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ranchodd D
Saam met vriende
5.0
Awesome. I had a great time at Hip Hop Plaza. Very nice apartment with a spectacular view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Sharon S
Gesin met klein kinders
5.0
Money well spent. Great apartment in the City Bowl area, with a stunning view of Table Mountain from the balcony and main bedroom. It's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mildred B
4.8
Stunning and awesome. We had an amazing stay. The place and the views are very stunning. The only negative is the railings that are way...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Alzita R
Saam met vriende
4.8
Great place with lovely view. Lovely place. Enjoyed it immensely. Can't complain about anything. I would happily recommend and book aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Safeera Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 39 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Hip Hop Plaza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ca77a1cc13ee34caae38ddabbdaa1be474e8453fd09822af10f38560a2cd78a51e102c44ac7a5bcc7d79c280f915d18dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 39 Roeland Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.928744786394 18.421067398989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang