Successfully reported
+12

At Home

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 General Chris Muller Crescent, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Home bied knus selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Welgelegen, Parow. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf enkelreisigers wat oornagverblyf soek.

Dié woonstel bied gemaklike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel. Die huis is naby die N1, sowel as N1 City Mall. Dit is ook naby Panorama Hospitaal en N1 City Hospitaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angela A
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir jou geld. Baie netjies binne en buite. Wonderlike, gawe mense. Gasheer Gideon en sy pragtige vrou het ons baie hartlik verwelkom. Hulle is ...
Sien meer
Okt 2025
Angela A
Gesin met tieners
5.0
Baie goed verwelkom, waarde vir jou geld. Alles mooi skoon en netjies. Baie hartlik verwelkom en tuis laat voel. Baie behulpsaam en baie netjies binne...
Sien meer
Okt 2025
Venetia F
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and comfortable for a short break. Unit is very cozy and the hostess was always available to assist when needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Colin R
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en gerieflik. Gasvryheid en vriendelikheid ervaar.
Sep 2025
Dineo S
Saam met vriende
5.0
Safe, clean, convenient and beautiful. The place is beautiful and clean. Everything we need was provided. I love the area because it is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 General Chris Muller Crescent, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 General Chris Muller Crescent, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA725509813acb6e8c70837d710128fdff64f5cf163df926ca4a046d4c5a377459c276c2edb92a6ab5d0d2a66a13927aeb0630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 General Chris Muller Crescent Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8744371 18.5639632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang