At Home Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 100 Welsh Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            At Home Accommodation is in 'n stil deel van Drakensview in Estcourt en bied verblyf in 4 eenhede. Die perseel bied goeie sekuriteit en onderdakparkeerplek. Dis naby die Estcourt Gholfklub en die Estcourt Spar.
Elke eenheid het 'n  en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenhede is apart van die hoofhuis op die perseel.
Die perseel is 1 km vanaf die middedorp en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 Welsh Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At Home Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 100 Welsh Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang