At Home Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 President CR Swart Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.
Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers wat smaakvol versier is. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet.
Die eenhede het elk gratis WiFi, lugversorging of 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en At Home Guesthouse is naby 'n paar winkels en ander geriewe in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 President CR Swart Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Gaste dink At Home Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 President CR Swart Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang