Successfully reported
+34

At Home

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home is 'n gewilde bekostigbare gesinsgastehuis met meer as 20 jaar ondervinding in die gastediensbedryf en 'n unieke kleurvolle, warm styl. At Home is geleë in 'n ideale ligging in Upington, op een van die hoofstrate naby die Oranjerivier-wynproelokaal, Upington-lughawe, Medi Clinic-hospitaal, Desert Palace Casino en die Kalahari Mall.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid dubbelkamers, koninggrootte- of tweepersoonskamers, en 2 gesinskamers met selfsorg-opsies en braaigeriewe voor elke kamer, sowel as veilige toesluitparkeerplek.

Die gesinskamers kan elk 4 gaste akkommodeer en het privaat ingange. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die gesinseenheid het 'n stapelbed, sowel as 1 dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Die koninggrootte- of tweepersoonskamers het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die gesinskamer het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n dubbelbed, 'n stapelbed. Elke kamer het lugversorging of 'n verwarmer, 'n TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is voor elke kamer beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien.

Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, braaigeriewe en 'n plonspoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Boek as gaste in en vertrek as vriende. Vriendelike ontvangs. Voel dadelik tuis. Baie hulpvaardig. Plek netjies en goed ingerig.
Jul 2025
Crezelda K
Gesin met klein kinders
5.0
Cosy place and quiet. Nice and cosy. Close to the mall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacqie V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Gasvrou het moeite gedoen om te hoor hoe laat ingeboek word asook dit. Ideaal vir oorslaap vir onder andere sportbyeenkomste.
Apr 2025
Andries K
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, secure, friendly and hospitable. I had a very long day on the road. Upon my arrival, I was greeted and assisted immediatel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Kevin V
5.0
Skoon en netjies. Beste plek om te bly, gaan altyd daar bly as ek terugry van Namibia af.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 243

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink At Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4M2IyM2IzLTA3ODktNGY5Ni05ZjEzLWM3YWI5ZDIwNmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 Rondom Str 60 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.43648 21.26947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang