Successfully reported

At Kronenhof Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Maritza N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pragtige natuurskoon. Luukse huisies. Mooiste ligging. Pragtige huisies. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hier haal jou siel jou liggaam in! Ongelooflik mooi en gerieflik. Ons het gekamp. Sou aanvanklik net 1 aand bly en die een aand raak toe 3! Gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die goeie mense wat julle is en was lekker om julle hier te verwelkom. Sien uit om julle gou weer te sien.

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uiters netjiese self-sorg verblyf met mooiste sonsondergange. Ons selfsorg verblyf was uitstekend met die beste persoonlike diens wat ons ooit ervaar het. Tjaard en sy span verdien volpunte! Lekker vir stap, braai en sonsondergange. Uile elke nag gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die kuier. Hop om julle gou weer te sien.

Alan Keith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great location, relaxing, excellent service. Wonderful location, great service and so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Thank you for the visit. Hope to see you again soon.

Melanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

‘n Moet as jy in die omgewing is. At Kronenhof Lodge is 'n bestemming wat jy vir seker moet besoek om Tjaard se gasvryheid te beleef. Die kamers is luuks en ruim. Die kos is heerlik. Die wildrit het op 'n onbeskryflike sonsondergang met drankies op die uitkykpunt ge-eindig, iets wat ons vir lank sal onthou. Die kleiduifskiet was nog 'n eerste en vir seker 'n hoogtepunt van ons reis. Dankie At Kronenhof, mag julle nog baie mense spesiaal laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die kuier en tyd wat julle hier spandeer het. Hoop om julle gou weer te sien.

Amanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende en vriendelike ontvangs en diens. Lieflike plek. Ons het heerlik gebly, met 'n heerlike aandete. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die goeie mense wat julle is. Geniet elke oomblik. Hoop ons sien julle gou weer.

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis aanbeveel! Pragtige plek met persoonlike aandag deur eienaars! Was net 'n plesier om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dit was 'n vreugde om julle by ons te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Cw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend, uitgerus, tevrede, weggeneem. Uit en uit - wonderlik. Gemaklik. Pragtige natuurlewe met uitsigte. Lieflike kampterrein. Moderne badkamer met salige warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die kuier by ons, Cw Van Biljon. Dit was 'n voorreg om julle by ons te verwelkom. Veilig ry en sien uit na julle volgende kuier.

Jaco G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

ñ Juweel in die woestyn. ñ Juweel in die Sossusvlei area. Uiters skoon en baie goed toegerus. Bespreek meer as een aand, die verblyf bied te veel en die uitsig is te mooi vir net ñ oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir die kuier en geselsies. Hoop ons sien julle gou weer.

Heinrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Stop plek in die middel van ons reis deur Namibië. Baie lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tjaard
At Kronenhof Lodge
Dankie vir julle kuiertjie by ons, hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tjaard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 117 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c68e424e4ab70a0646b6a0d53baa12466c66a0fed0242eb8c1052381673082e4c470a1e90c2f24078172c66b3612c594b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 117 Kronenhof Lodge Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.441699055464 16.454258612361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang