Successfully reported
+49

At Last Glentana Apartment

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kolstert Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 395 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At Last Glentana Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede met 'n stapelbed. Al die kamers het 'n lugversorger. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel het 'n moderne, oopplan-uitleg met die kombuis-, sitkamer- en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

'n Verhitte swembad en braaigeriewe is op die perseel met 'n buitestort. Gaste het 'n privaat wandelpad na die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nikkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Kolstert Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Last Glentana Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 395
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 395
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kolstert Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7807da4f8c1adb72a009461238021b34d9a8e8716a4bf7a03e3398cc551be45b02f047d7e83e63aaf12a075f228446fb8c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 395 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Kolstert Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0502477 22.3161041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang