Successfully reported

At Patat Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Will recommend to friends. Excellent accommodation. Highly recommended for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly. Sal volgende jaar graag weer wil bespreek. Ek het baie lekker ontspan saans na ons heeldag gewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie oulike plekkie in Struisbaai. At Patat is 'n baie oulike plekkie. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linet C
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Lekker gekuier ondanks die paar foutjies. Baie lekker, net te veel breekware, ens. Skottelgoedwasser en tuimeldroër word aanbeveel. Die huisie was nie baie skoon nie, veral van die kombuisware. Deure se slotte werk nie almal nie en is geroes.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Baie lekker braai area en kinders kan veilig speel. Veilig, gerieflik en baie lekker omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing. Heerlike wegbreek in 'n pragtige huis - ons het die kuier by At Patat baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Baie goed ingerigte, kindervriendelike cottage. Het ons verblyf baie geniet! Dit is werklik 'n baie oulike en goed ingerigte cottage. Kindervriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Heerlike seevakansie. Heerlike ontspan by die see in 'n gerieflike huisie met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Werklik 'n rustige wegbreek. At Patat Cottage is alles wat dit beloof om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Love, love, loved it. Loved the cottage, very nicely laid out. Struisbaai is a real pleasure to visit. Will definitely go there again and recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sophia Close, Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ce217384c38d2ffcc2122b107242f7fd0e2eb19e0c4f2a951883cf65b65085fa032bfdee5b08b0f8ac98d15b2183e84359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 Sophia Close Langezandt Fishermans Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.790320491539 20.042013015666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang