Successfully reported
+57

At Rest Bushstay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 671 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Rest Bushstay is op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Die stil deel van die dorp gun gaste 'n rustige geleentheid voordat die park aangedurf word, of as hulle van die park af terugkeer. Die verblyf is is ook in 'n wildreservaat geleë

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgkamers met elk 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet. Die kamers het nie lugversorging nie, maar elke kamer het 'n plafonwaaier, muurwaaier en 'n TV met plaaslike kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is naby die Hoedspruit Mall met 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Daar is ook 'n vulstasie naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lindi L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Ons het heerlik gebly by At Rest Bushstay. Die ligging is perfek. Blyplek was baie netjies en die mense was baie vriendelik.
Jul 2025
Monique D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het hier gebly aan die begin en op die einde van ons 2-weekse Krugertoer. Die kamer is eenvoudig, maar van alle gemakke voorsien. In 'n veilige om...
Sien meer
Nov 2024
Carl J
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth it, great venue. Very convenient and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elize W
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly! Baie lekker gebly, dankie. Vir die prys wat mens betaal, was dit goeie waarde vir geld. Silwerskoon en beddens slaap lekker. Sal ga...
Sien meer
Sep 2024
Rodney J
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker. Ja, ons het lekker gebly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 671 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink At Rest Bushstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 671 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang