Successfully reported
+21

At Rest Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

At Rest Guesthouse is in Zeerust geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakreisigers en gaste wat op soek is na 'n oornagslaapplek. Dit is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Botswana-grens.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede wat pragtig versier is, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet, 'n wasbak en 'n privaat stoep. Daar is ook 'n enkelslaapbank, geskik vir kinders jonger as 12 jaar en 'n TV met Openview.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek gedurende die verblyf.

Gaste is ook binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die Zeerust-gholfklub, die sakekern en die N4.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thea D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en rustig oorgeslaap by At Rest. Ons het baie lekker gebly - eenheid was baie netjies en skoon en rustig. Alles het 100% gewerk. Warm wa...
Sien meer
Apr 2025
Mordon V
Saam met lewensmaat
5.0
Fanties, rustig en veilig. Fantiese tyd deur gebring, veral die rustigheid, en die feit dat dit so 'n pragtige uitsig op die dorp Zeerust het.
Feb 2024
Francois D
5.0
Baie lekker. Die gasheer was baie vriendelik. Die kamer was skoon, die bed was gemaklik, die stort was lekker, en daar was genoeg melk vir 'n lekker k...
Sien meer
Feb 2024
Andries K
Saam met vriende
4.8
Voortreflik en waarde vir geld. Oulike oornaggeleentheid wat gerieflik, netjies en pragtig gemeubileer is.
Sep 2024
Marietjie K
4.4
Ruim en netjiese kamer. Sien sterre.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink At Rest Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4b6b2d4ce2f15b2a86e442ddc7b888f83346a9a164d8504ad4f275fef5bb788f88138c48c8e85fdee0b1ed20c9662f407c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 4 Water Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.54978077623 26.075845101173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang