Successfully reported

At Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dave K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lovely. Really enjoyed it. Will definitely use them the next time we are in Wilderness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gekuier en die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David N
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Lovely place. Beautiful place, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Our stay was perfect and the location, house was stunning. We really enjoyed staying here. The location was ideal. House beautiful and well-kept. Ilze, our host, was so accommodating and friendly - she even sent us ideas of what to do in Wilderness which was so thoughtful. We would definitely book again and will recommend it happily to all friends and family. Thank you. One point I feel I should mention was when there is loadshedding, there is absolutely no signal in this area, which was a little surprising and challenging as I had to work whilst there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouan S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Absoluut fantasties. Sal volgende keer met my gesin daar wil kom bly. Alles was ongelooflik. Ons is mal oor Wildernis en die Touw Rivier is iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Pragtig geleë teenaan die rivier met goedversorgde huis wat pragtig afgewerk was. Vanaf die ontvangs tot die vertrek was die kommunikasie uitstekend. Pragtige beveiligde kompleks en die afwerking van die huis en detail van die inrigting, was uit die boonste rakke. Die beskikbaarheid van 'n kayak was 'n bonus en ons 'ou mense' het soos kinders gevoel om op die rivier te roei. Die mooi hasies wat vry tussen die huise beweeg was 'n plesierige extra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anza F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Beautiful views and close to shops, restaurants and beach. Had fun with kayak on the river. The stove stop was unfortunately badly rusted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra K
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Home away from home. Wow! Kon nie vir beter vra nie. Sal enige tyd weer teruggaan. Absoluut, die geld en die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

We enjoyed our stay. River view was perfect, pity about the N2 being so close. We enjoyed our visit with family and friends at At Rest. Weather was amazing, canoeing was great fun. Cabin was well equipped and our host Ilse was professional and friendly. On the downside, The N2 is close and the traffic runs right through the night. We also found the upstairs bathroom setup inpractical. We recommend a sliding door on the master bedroom for privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daneal C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2022

Dit was ongelooflik lekker gewees. Die huis verleng groot ruimte, maar dit is 'n ongelooflike mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 046
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 046
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 046
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chalet No. 3, Pirates Creek, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNTc4ZmRiLTM3M2YtNDhjMi05YzUzLTcyYmFiNDQyZGU3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 046 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Chalet No. 3 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.995990325348 22.597026228905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang