Successfully reported

At River Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Recommend. Will visit again. The door at one bathroom needs a locking mechanism.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angilique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en ontspanne. Ons het heerlik gebly, baie mooi en netjiese plek en sal ons vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brilliant. Dit is 'n stunning plek, en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Puik. Ek wil eintlik nie 'n goeie rating gee nie, ek is bang ek kry nooit weer plek nie. Dit is superskoon, gerieflik, naby alles, lekker braai area. Dit is 'n regtig 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n onvergeetlike ervaring van vriendelikheid, omgee, lekker bly, en rus. At River Cottage was die beste rus medikasie waarvoor ons kon vra. Alles was mooi netjies skoon en reg net ons aankoms. Die area is baie stil en dit is moeilik om te glo jy is binne in die dorp. Met die rivier wat so vol was en gevolglik al die besoekers was ons salig van geen besoeker bewus nie. Nicolien was 'n gasvrou duisend. Aangenaam en 'n omgee hart met die beste beskuit gereed in die huis. Beslis 'n weer besoekplek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great plek. Baie goeie verblyf, mooi, skoon, ruim en plain net great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die mees gerieflikste plek in Parys. Die beste plek in Parys! Dit is privaat, gerieflik en loopafstand van winkels en die rivier. Die groot tafel op die stoep is die beste kuierplek. Lekkerste braai. Ons het almal so lekker geslaap op daai gemaklike beddens. Ons sal weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verishna V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekende toegeruste verblyf! Baie meer as net die gewone "basics" is deur die eienaars voorsien as wat mens normaalweg by selfsorg akkommodasie ontvang. Heerlike ruim vertrekke & genoeg spasie. Het heerlik gebly & sal definitief weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Die plek se waarde is meer werd as die geld wat jy daarvoor betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driveway between 81 and 83 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5614f046458e3bc13ab447e6eb434a2004d37d0813ec78de74a9bdc393e3577c093f498377dfef98d0c5010e5ee3fafe96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 Driveway between 81 and 83 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894720871618 27.456165974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang