Successfully reported
+20

At River Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driveway between 81 and 83 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

At River Cottage bied selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie Parys. Parys is ’n lieflike dorp in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en daar is baie aktiwiteite en besienswaardighede in en rondom die dorp. Die kothuis is net 100 m vanaf die 1919 hangbrug oor die Vaalrivier en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is 800 m vanaf die Parys Golf and Country Estate, met ’n bekende gholfbaan.

At River Cottage bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, eetarea en sitarea. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die eerste slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ’n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het sitplek en ’n TV met sekere DStv-kanale. ’n Vyfde gas kan op versoek op ’n enkelbed in die sitarea slaap. Daar is ’n buite-area met ’n bank en stoel waar gaste hul koffie in die oggende kan drink.

Die kothuis het ’n stoep met ’n ingeboude braai en ’n etenstafel met 8 sitplekke en stoele. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Recommend. Will visit again. The door at one bathroom needs a locking mechanism.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Angilique B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en ontspanne. Ons het heerlik gebly, baie mooi en netjiese plek en sal ons vir seker weer daar bly.
Sep 2025
Jacobus Albertus Gerhardus M
Gesin met tieners
5.0
Brilliant. Dit is 'n stunning plek, en baie gemaklik.
Aug 2025
Jacobus Albertus Gerhardus M
5.0
Puik. Ek wil eintlik nie 'n goeie rating gee nie, ek is bang ek kry nooit weer plek nie. Dit is superskoon, gerieflik, naby alles, lekker braai area. ...
Sien meer
Jul 2025
Willie T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n onvergeetlike ervaring van vriendelikheid, omgee, lekker bly, en rus. At River Cottage was die beste rus medikasie waarvoor ons kon vra. Al...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Driveway between 81 and 83 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink At River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driveway between 81 and 83 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5614f046458e3bc13ab447e6eb434a2004d37d0813ec78de74a9bdc393e3577c093f498377dfef98d0c5010e5ee3fafe96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 Driveway between 81 and 83 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894720871618 27.456165974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang