Successfully reported
+58

At The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    9 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

At The Beach is 'n ruim vakansiehuis in Oesterbaai aan die kus van die Oos-Kaap. Die huis is 'n paar tree van die strand af, binne maklike bereik van Jeffreysbaai en talle restaurante en winkels.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 4 badkamers en is geskik vir 8 volwassenes met 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamers het almal óf 'n bad, 'n stort óf albei.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea het 'n speletjieskamer met tafeltennis en bordspeletjies en 'n oopplan-sitkamer wat uitloop op 'n patio met pragtige see-uitsigte. Daar is 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tweede dek-area met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink At The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    9 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 380, Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a3a2f2532c2586b222a49bc8f093da567ece48004a810b72d7419e4abbf127a09f7fd8f5c579ef9bf2d78085658f0d0edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 Plot 380, Marlyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173635 24.660954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang