Successfully reported

At the River Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Liani S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n juweel van 'n plek, kan dit vir seker aanbeveel! Wat 'n juweel van 'n plek. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Really enjoyed it. Peaceful. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly en die atmosfeer was ongelooflik met die rivier daar. Sal dit definitief aanbeveel as 'n goeie plek om weg te breek van die stad af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Stunning place and would love to go back for a weekend. Kroonstad is a nice town. The guesthouse is beautiful and the bonus is the amazing river in front. The room was clean, tidy, and spacious. The aircon was a good bonus to warm up the room as it was a chilly evening. A tip is to ensure that you order dinner or ensure that you have bought dinner to take to your room. The guesthouse is not within walking distance to any restaurants. There is a dirt road for a few metres until you reach the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie aangename plek. Baie lekker plekkie teen die rivier. Baie gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Baie dankie, Hennie. Hoop om jou sommer gou weer hier as 'n gas te kan ontvang.

Lourens V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons het net geslaap, was Nampo toe, maar ek dink 'n mens sal baie lekker 'n kuier vir 'n paar dae kan kuier. River Guesethouse was alles wat ons verwag het en op die fotos gesien het. Volgende keer sal ons definitief 'n braaivleisie op die rivieroewer hou en bietjie visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
4.8
Sep 2022

Lieflik, rustig en veilig. Alles was netjies en gasvrou baie vriendelik. TV het goed gewerk en beskuit heerlik. Het net 'n stortkappie gemis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Dankie vir die stortkappie-wenk. Ons voorsien nou ook 'n stortkappie.

Wynand V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Het die verblyf baie geniet. Die kamers is netjies, skoon, gerieflik en het alles wat nodig is ,is daar. Uitsig is baie goed. Rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rustigheid op sy beste. Pragtige, netjiese en skoon eenhede met alles wat benodig word. Daar word aandag gegee aan fyn details. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie vriendelike diens ontvang, 5 ster kamer met alles wat jy kort! At het ons baie welkom laat voel en die slaapkamers is baie netjies, hulle gaan die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Urma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664209252883 27.26275399309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang