At the River Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Rivier Gastehuis bied gastekamers en is geleë op 'n privaat erf, geleë aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad. Die gastehuis is ideaal as 'n gemaklike oornagplek vir gaste wat die dorp besoek.
Verblyf by die Rivier Gastehuis bestaan uit 6 individueel versierde kamers, wat tot 2 gaste in elk kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens bevat elke kamer lugversorging, 'n TV met 50 geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt of aandete kan vooraf gereël word teen 'n bykomende koste per persoon. Die gastehuis bied gratis WiFi-internettoegang, 'n braai-area en veilige parkering vir voertuie.
Let asseblief daarop dat daar 'n gruispad na die gastehuis lei.
Daar is plaasdiere en honde wat op die perseel woon. Dus is ons nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Urma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink At the River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang