Successfully reported

At The Sea Ballito

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mildred S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek het oorgeslaap omdat ek 'n troue gedoen het. Ek bespreek altyd net by julle. Baie vriendelike en uiterste skoon en veilige perseel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gemaklike, netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontyatyambo Q
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderful. The place was easy to find; the host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christene R
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

10 out of 10 would recommend. We had a lovely stay for 9 nights. The staff are really amazing, and Lana was very friendly. Thank you for a lovely vacation; we had such a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nidia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal vir seker weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly - paar uitwys punte. Die swembad is te warm vir gaste; terwyl ons daar was, het nie een gas gesê hulle hou van die swembadwater temperatuur nie. Inteendeel, almal met wie ons te doen gehad het, het gesê dit is te warm. Ons het gevra om die "heater" / solar panele af te skakel, maar oor die eienaar daar woon, is dit opgestel na haar smaak, wat nie baie lekker was nie. As jy At the Sea toe gaan, vat ekstra waaiers, dit is ongelooflik warm. Die werker, Shukran, is die wenresep by At the Sea - my sterksteing is danksy sy hulpvaardigheid. Die eienaar is nie diskreet met die manier hoe sy haar werkers behandel nie - dit was onsmaaklik om te hoor en te sien. Die wat daar woon, kuier saam haar vriende om die swembad tot oggendure, maar gaste mag glad nie. Ons was gevra om musiek sagter te sit op oujaars aand en ons was nie tuis nie - oor die eienaar wat "siek" gevoel het - dit was ook 'n vreemde ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlike tyd. Ons het vreeslik lekker gebly by At The Sea. Die diens is puik en jou plekkie is skoon as jy terugkom van 'n dag op die strand. Die ligging is perfek en jy kan stap na die naaste Spar en restaurante. Al wat kort is, is 'n Aircon in elke eenheid; die fan doen nie reg aan nie. Baie warm gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netjies, rustig en baie veilig. Baie skoon en netjies. Vriendelike personeel. Rustige, veilige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Skoon, netjies. Pragtige plek met goeie ligging. Klein detail kort egter aandag. Ons het lekker gebly. Alex, die werker, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het egter net die eienaar gesien beweeg, maar sy het nooit self met ons gepraat nie. Die hele fasiliteit en alles is silwer skoon en goed onderhou. Ons kan net die volgende aanbeveel vir die eenheid waar ons gebly het. Geen hakke vir handdoeke of baadjies beskikbaar nie. Die slaapkamer is klein, dus sal hakke baie handig wees. Geen spieël in die kamer, 'n vollente spieël is altyd handig. Geen pakplek in badkamer, 'n rakkie of twee sal baie help. Handdoeke is dun en oud, en glad nie op standaard nie, nuwe handdoeke sal heerlik wees. Die waaier in die kamer is opgesit in die loopspasie, wat beperk is (te laag), dus loop mens daarteen vas. Ek sal aanbeveel die waaier word deurhoogte opgesit dat mens onderdeur kan loop. Die eetgerei en glase is karig en pas nie bymekaar nie. Daar behoort meer basiese benodigdhede te wees. Slegs koffie word voorsien, geen suiker, tee of melk. Kamers word elke dag gediens, en dis baie netjies en skoon, wat baie lekker is. Alex doen sy werk goed. Daar was 'n troue en shoot Saterdag, waarvan ons nie vooraf geweet het nie. Die ekstra mense was reg voor ons eenheid se deur en stoep besig, amper heeldag. Wat nie baie nice was nie. Hulle het ook geraas en selfs 'n bankie reg voor ons deur gesit en daar rondbeweeg en rondgestaan. Daar was ook kinders op en af heeltyd. Dit was baie ongemaklik, aangesien die eenhede aan weerskante van ons elk hul eie trappe en stoep gehad het. Hulle kon ons stoep vermy het, maar het reg voor ons vensters heen en weer geloop sonder om die ander trappe te gebruik. Ek voel dit was baie onbedagsaam. Dit het ons hele Saterdag opgefoeter, want hulle was heeltyd in "our face" en die hele troue was 'n uiters snaakse affêre. Ek voel ander gaste moet vooraf ingelig word, want dan het ons dalk eerder iewers anders bespreek. Die gaste het ook laat teruggekom Saterdag nag en musiek gespeel. My man moes opstaan in die nag en hul vra om hul musiek af te sit, aangesien die huisreëls sê geen musiek of "boom" bokse mag gebruik word nie. As dit nie vir die troue was nie, sou ons ondervinding regtig beter gewees het. Ek beveel aan dat vir troues hulle by blokbesprekings hou, al staan een kamer dan leeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Disappointing. Extremely small. Fan poorly mounted on wall right in the way to get in bed. Fridge still had previous visitor's food that went off. Not value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilhelm G
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jul 2025

Okay, but it felt cramped. Annoyed with the request for identification via WhatsApp. The place is okay. The apartment feels very cramped and stacked. I couldn't open the cupboard in the room. The living area feels very unorganised and like they need more space to fit everything. There is no shelving in the bathroom to pack out toiletries and such. Also, no space to put down your suitcase to work from if you don't want to unpack for the day. Don't know if it was an oversight, but there was no complimentary shampoo or soap in the apartment. The biggest issue for me was the owner requesting identification documentation via WhatsApp. I was not given the option to present it on arrival and was bugged about it for a second time when I provided it reluctantly. The guy at the guesthouse tries to be friendly and helpful, but he seems unsure of what needs to be done. Nice enough guy though. If I will stay here? I don't think so. Will not advise against it either. It's adequate, but I believe you can have better value for money in the same price range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang