At The View B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Topaz Avenue, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal. Die B&B is in 'n rustige tuin met 'n mooi uitsig oor die Kloof en Dal Natuurreservaat.
Die B&B bied verblyf in 5 slaapkamers in die huis, asook in 'n ateljee met 'n aparte ingang. Gaste is welkom om van die lapa met braaigeriewe gebruik te maak en oor die natuurreservaat uit te kyk. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers deel 'n stort met die ander kamer. Die selfsorg-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Ander geriewe in die kamer sluit 'n eetarea, waaier en 'n TV in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.
At The View B&B is ideaal geleë vir maklike toegang tot die snelweg na Johannesburg, Sandton, Pretoria en die Wes-Rand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 39 Topaz Avenue, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink At The View B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Topaz Avenue, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang