Ataria Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ataria Place bied gehalte-oornagverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofeiendom in Cradock. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie op soek na gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die skuifdeur lei na die beskutte stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Gaste kan ontbyt teen 'n ekstra fooi geniet of afkoel in die gemenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Ataria Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang