Successfully reported

Atelier Isabella

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Monica M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We had a peaceful weekend. We enjoyed our stay there; the place is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Peaceful, tidy, and homely atmosphere. My stay was pleasant. The facilities met my needs, and I appreciated the professional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sri Krishna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very nice. It was like we were in a different world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee H
Kort verblyf
3.6
Mei 2025

Rustig. Pragtige uitsig oor die dam. Ons het lekker gebly. Pragtige plek. Beddegoed en handdoeke moet bietjie opgegradeer word. Net as 'n voorstel. Asook die toerusting en eetgerei in die kombuis. Sekere van die goed is baie oud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig en gerieflike blyplek in 'n veilige area met als wat nodig is. Baie lekker gekuier. (Miskien net tweepuntproppe aanskaf.) Pragtige voëls en die uitsig is baie mooi. Sal definitief weer kom kuier. Vrydagaand en Saterdagaand harde musiek vanaf bootklub, maar teen 9 uur was dit stil. Dankie vir muskietweerder in kamers, was baie nodig. Opvangs van Internet was oral beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vian F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker plek vir 'n groot groep mense. Amazing plek en naby die golfbane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier by Atelier Isabella! Pragtige netjiese plek! Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mac L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly, rustig. Al wat aandag kort, is die dak fans. My thought would be a replacement is in order.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esteline P
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Lekker gekuier en gelag in mooi surroundings. Was 8 dames op Ladies weekend. Baie lekker gekuier - huis toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Slegs toeklaproosters - so gewone grid sou nice gewees het en die braaier se skoorsteen trek nie lekker rook uit nie. Maar anders as dit - waarde vir geld, baie mooi dekor, mooi uitsig en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Awesome. Great. It was hot, but the house had an aircon which helped. The host is amazing. She called and check-in went well. Great place overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 7 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 105 Coleman Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a4e068e0f170c35ff59eda283aa689aae79afe6a8b567eb88d9d53d265df35f61c31d84718dafab6bb4dbfee846a6f8cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 10 mense 48 5 1 5 105 Coleman Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.74341 27.8446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang