Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Francois V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike week van afskakel met die gedruis van die branders as agtergrondmusiek. Ons het baie lekker gebly. Ablusiegeriewe is 5 ster en konstant in 'n netjiese en skoon toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjiese terrein en fantastiese, skoon, netjiese badkamers. Ons het baie lekker gekamp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozaan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gerieflik en veilig. Goed, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

As above. Pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie goed. Skoon, netjies, veilig. Badkamers is 5 ster! Waarsku gaste vooraf dat daar nie braaiplek by kampterrein is nie sodat hul alternatiewe planne kan maak. Kamp sonder braai is 'n ramp. Daar is 'n persoon wat braaiers verhuur aan kampers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noni H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjiese en skoon fasiliteite. Baie lekker gebly, see-uitsig. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marié P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles was soos ek dit in my kop beplan het. Dit was awesome lekker gewees, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese Paasnaweek in 'n puik oord. Ons het heerlik gebly. Die kampterrein was skoon en netjies. Ablusieblokke was ten alle tye skoon gewees (selfs gedurende die reën), met warm water. Altyd 'n bad / stort / toilet beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismelen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties en baie rustig. Ons 3 dae was baie lekker. My familie het dit omtrent geniet, veral die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2970

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R544
R 544 R 381
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R544
R 544 R 381
per nag (plek vir 6)
Vanaf R544
R 544 R 381
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2946 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d9ad92535b4e64fb5f093ffb74d5fe16ff7bc806d28c9c12b4bca2306abb7742611b0f492f96e5812313fa3b3c1489a51f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R544 nouVanaf R381 per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang