ATKV Hartenbos - Camping
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2025 tot 4 Des 2025.
- Kapasiteit: 2946 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R544R381 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ATKV Hartenbos - Kampering is geleë op die wêreldbekende Tuinroete, geleë tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth), net 11 km vanaf Mosselbaai en 35 km vanaf George Lughawe.
Gaste het 'n keuse van kampstaanplekke met of sonder see-uitsigte en is binne maklike stapafstand van die strandfront, rivierfront, winkels of amfiteater. Elke staanplek kan tot 6 mense akkommodeer, en is toegerus met 220 V/10 A elektrisiteitspunte. Die staanplekke deel ablusiegeriewe met storte, en van die badkamers is rolstoeltoeganklik.
Die oord spog met 'n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, 'n restaurant op die perseel, 'n wegneemkafee, 'n geriefswinkel, 'n buite- en binneswembad, en 'n verskeidenheid doendinge wat gaste kan geniet, soos mini-gholf, trampoliens, die ATKV Hartenbos Museum, en 'n speletjies-arkade, asook Hartenbos se unieke staproete langs die strand, bestaande uit marmerblokke met uittreksels van Afrika-poësie uit die werke van 16 digters uit verskillende tydperke oor die afgelope eeu.
Die oord spog met konferensiegeriewe wat groepe van tot 100 afgevaardigdes akkommodeer.
ATKV Hartenbos dien as die ideale basis vanwaar talle toeriste-aantreklikhede in die omliggende area verken kan word, soos die Kangogrotte, Dias Museum, Kaap St Blaize Vuurtoring, Botlierskop Privaat Wildreservaat, volstruisplase en Meiringspoort.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2970
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink ATKV Hartenbos - Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2946 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang