Atlantic Pearl Guest House Sandton
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Pearl Guest House Sandton is in Parkmore, Sandton, naby Johannesburg se sakekern geleë. Dit is bekend as die rykste vierkante myl en is vol wolkekrabbers wat as landmerke in Johannesburg dien.
Die gastehuis bied slaapplek aan 17 gaste en bied verblyf in 3 kamers wat elk individueel gestileer en gemeubileer is en en suite-badkamers het. Hierdie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n enkelbed en die badkamers het 'n bad of 'n stort. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ook aktiwiteite soos swem en braaigeriewe op die perseel geniet. Verskeie restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Katia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Atlantic Pearl Guest House Sandton het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang