Successfully reported
+25

Atlantic Pearl Guest House Sandton

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Pearl Guest House Sandton is in Parkmore, Sandton, binne maklike bereik van Johannesburg CBD geleë. Sandton, bekend as Afrika se rykste vierkante myl, is omsoom met wolkekrabbers wat regdeur Johannesburg as landmerke funksioneer.

Dié gastehuis kan tot 17 mense akkommodeer en bied gaste 'n keuse van 3 kamertipes, elkeen individueel gestileer en gemeubileer met en suite-badkamers. Hierdie slaapkamers is óf ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n enkelbed, terwyl badkamers met óf 'n bad óf 'n stort toegerus is. Al die kamers bied tee- en koffiemaakgeriewe en is ingerig met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet, wat swem en braaigeriewe insluit. As jy deur die stad wil hardloop, is daar 'n verskeidenheid restaurante binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Atlantic Pearl Guest House Sandton het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Seventh Street, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0992d0e84c991540b6bb17a0b8421295b86812b6a04d255272bfea3dd82cf352ddadc7f5cd4c2e5bdd44247b118221d9b517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 146 Seventh Street Parkmore 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1029875 28.0471965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang