Successfully reported
+198

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Salmander Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B is in Myburgh Park in Langebaan geleë. Dié area is bekend vir sy strande, branderplankry-geleenthede, natuurroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Langebaan-strandmeer, Mykonos Casino en Saldanhabaai. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansiebestemming weg van die stad se geraas.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied en bied slaapplek aan 15 gaste. Die eenhede is A Touch of Italy, A Touch of Grace, A Touch of Turkey, The French Room, Feel of Zanzibar, Touch of India, die Selfsorgwoonstel en 2 gastekamers.

Daar is ook 'n gastesitkamer, 'n restaurant, 'n groot speletjieskamer en binne- en buitebraaigeriewe op die perseel. Gaste is welkom om van die doendinge, soos swem, op die perseel te geniet.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildkyk, swem, visvang, wynproe, wildritte, begeleide wandelings en tennisspeel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Stephen W
5.0
Peaceful and clean. Unit was clean and the bed was comfortable. There was coffee and milk in the fridge. Staff were friendly, no issues...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Dianne F
Saam met lewensmaat
5.0
Only stayed overnight, but would go back and stay for a couple of days. Lovely, clean accommodation with all the amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Debri-lee D
5.0
Vriendelike mense en heerlike ruim kamer. Baie netjies en rustig. Fantasties gewees, sal weer daar boek.
Feb 2025
Marissa J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Daar is tot 'n spa en ontbyt word ingesluit in die prys. Skoon. Baie lekker gebly. Daar is tot 'n spa en ontbyt word ingesluit in d...
Sien meer
Des 2024
Martie D
5.0
Great. Amazing, stilte en kalmte. Sou net die voorbereiding van die ontbyt opskerp.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Salmander Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Salmander Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyOTRmODRjLTNjMWEtNDZjNi1hZmIxLTY4MzlmYzcxNDUzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 18 Salmander Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.08902 18.04475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang