Aub Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 668 Aub Street, Mariental, Hardap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Aub Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Mariental in die suide van Namibië en dit bied gerieflike selfsorgverblyf en kamers aan 7 gaste. 
Die gastehuis beskik oor Kamer 2 en Kamer 4. Kamer 2 het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 2 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 4 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 
Elke kamer het lugversorging, 'n stoep met sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 2 het ook 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n induksiestoofplaat. 
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 668 Aub Street, Mariental, Hardap
- Gaste dink Aub Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 668 Aub Street, Mariental, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang