Successfully reported

Augrabee's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deidré J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Verwagting oortref! Die slaapplek was baie netjies en skoon. Die koffie masjien was 'n groot bonus! Die klein bederfies maak die verblyf meer as die moeite werd! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechiel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier in 'n skoon en veilige omgewing. Dit was heerlik. Augrabee's was perfek en ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Die ligging is so sentraal en ons het altyd veilig gevoel. Tersia is 'hands on' en het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die woonstel is goed ingerig met als en nog meer en so gerieflik. Ons het so lekker gebly. Als is so goed ingerig, netjies en Tersia het uit haar pad gegaan om dit lekker te maak met al die bederf. Daar was als en nog wat jy kan dink om nodig te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, netjies en volledig toegerus. Augrabee's is 'n baie netjiese en ruim woonstel op die eerste verdieping. Dit het veilige, privaat parkering en 'n privaat ingang. Dit is skoon en volledig toegerus. In die winter is dit baie gemaklik met 'n muurverwarmer, snoesige beddegoed en elektriese kombers. Alhoewel ons nie in die somer daar was nie, is daar 'n staanwaaier vir die somer, maar geen lugverkoeler nie. Die verskeidenheid warm drankies wat self gemaak kon word en die fudge was 'n groot bederf. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, wat baie gerieflik is. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Lugversorger is geïnstalleer in die slaapkamer en dakwaaier in die leefvertrek.

Ndi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Super amazing. The place is nice and clean, I can recommend it to anyone. The apartment is very clean. I'm definitely going back again and the host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Bee-autiful, veilig, heerlike beddens, goed toegerus. Pragtige eenheid met oulike bytjiemotief, wat baie goed toegerus is - selfs heerlike elektriese komberse vir koue winteraande en 'n verassingtjie op die kopkussing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, kom kuier gerus weer.

Nicolette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolute waarde vir geld. Dankie Tersia. Pragtige, uiters netjiese verblyf. Die kwaliteit van die inhoud van hierdie verblyf is reeds met intrapslag by die deur in die sitkamer, deur die kombuis, badkamer en slaapkamer duidelik. Dit het ons verblyf spesiaal, gemaklik en knus gemaak terwyl ons die winterson kon geniet deur die pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, bly julle het julle tydjie hier geniet.

Rose-mare B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Worth it! Extremely comfortable - landlady so helpful and friendly - close to hospitals and restaurants. Will stay there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Het net een aand oorgebly, het baie lekker gebly. Baie, baie netjiese eenheid met alles wat jy benodig in die woonstel. Veilige en stil omgewing en baie naby aan die Kloof Hospitaal en winkel sentrum as jy iets wil gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker plek! Baie netjies en skoon! Goed geleë in 'n stil, mooi en veilige area. Eienaar baie behulpsaam. 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang