Augsburg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Karee Street, Pumulani, Kameeldrift East AH, Pretoria, 0036, Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Augsburg is geleë op 'n klein hoewe aan die buitewyke van Pretoria in Pumulani. Gerieflik geleë naby die N1-afrit.
Verblyf by Augsburg word voorsien in 3 individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is gemeubileer met dubbel-, enkel- en/of stapelbeddens. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, waaier, verwarmer, ketel, elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area met eetgerei, 'n tweeplaatstoof en veilige parkering agter 'n elektriese heining.
Die hoewe is slegs 3 km vanaf Zambezi Mall, 12 km vanaf Wonderboom Lughawe en 8 km vanaf Netcare Montana Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Karee Street, Pumulani, Kameeldrift East AH, Pretoria, 0036, Gauteng
- Gaste dink Augsburg het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Karee Street, Pumulani, Kameeldrift East AH, Pretoria, 0036, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang