Successfully reported

Augusta Palms

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Billy G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Everything just fantastic! Relaxed, pleasant, restful, perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabell
Augusta Palms
Thank you so much! Glad you enjoyed your stay. You are most welcome anytime in the future.

Helgard J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Diens, gasvryheid en ver bo gemiddelde moderne skoon kamer. Die vriendelike kliëntediens en gasvryheid van die eienaar asook die baie netjiese en baie goed toegeruste verblyf het gemaak dat ek baie lekker gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabell
Augusta Palms
Baie dankie vir jou terugvoer! Ek waardeer dit opreg. Jy is enige tyd welkom in die toekoms.

Shane E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netjiese verblyf, gerieflik geleë, vriendelike gasvrou. Moes noodgedwonge in Centurion oornag en is so bly dat ek op hierdie plekkie afgekom het. Ek het 'n wonderlike tyd gehad by die gastehuis. Sy was van die begin af so gasvry en vriendelik. Die kamer was baie netjies en besonders goed beplan, en ek het my verblyf baie geniet. Ek sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabell
Augusta Palms
Baie dankie, waardeer jou mooi terugvoer. Jy is enige tyd welkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815926fbdfa158bbbc59658214ee16b6b8779625efc15b9d844d75290685f5f9bc6ec63602d270ee49b8f9a37f5de71b7c44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 3 5 1 5 Willem Road 20 Augusta Palms 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.861454382572 28.161143690807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang