Successfully reported
+47

Augusta Palms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Augusta Palms bied moderne en gerieflike oornagverblyf. Hierdie kamer beslaan 'n deel van die eienaar se huis, maar gaste het volledige privaatheid.

Dié verblyf beskik oor 2 en suite-kamers met 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n elektriese kombers, 'n bad en 'n stort. Die kamers het lugversorging vir die somer en ondervloerse verhitting vir die koue winteraande. Boonop bevat die kamer 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord met komplimentêre ingevoerde en plaaslike tee, asook gebottelde water.

Bekende ontbytrestaurante is naby die verblyf asook 'n winkelsentrum en gholfbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Augusta Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815926fbdfa158bbbc59658214ee16b6b8779625efc15b9d844d75290685f5f9bc6ec63602d270ee49b8f9a37f5de71b7c44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 3 5 1 5 Willem Road 20 Augusta Palms 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.861454382572 28.161143690807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang