Successfully reported
+83

Aurora Gaste Eenhede

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aurora Guest Units is in die lieflike area van Aurora, Durbanville, binne maklike daaglikse bereik van óf Kaapstad óf Stellenbosch geleë. Ons selfsorg-eenhede is volledig toegerus en ons voorsien veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf bestaan uit 5 eenhede waarvan elke eenheid TV het en slegs 2 eenhede het volledige DStv. Vier van die eenhede het hul eie aparte ingang. Die groot eenheid en die 1 op die boonste verdieping het braaigeriewe. Ons voorsien handdoeke op versoek.

Die gastehuis het veiligheidsmure en elektriese hekke, en genoeg parkeerplek binne die perseel. Die huis het 'n Mediterreense voorkoms met hortjies, en ons probeer om 'n huislike gevoel binne vir ons gaste te skep. Al die eenhede is volledig toegerus.

Ons is stapafstand vanaf die plaaslike dorpswinkelsentrum wat 'n Super Spar, koffiewinkel, Indiese restaurant, Chinese restaurant, drankwinkel, apteek en wassery het. Ons is sedert 1997 in bedryf en bied luukse maar bekostigbare verblyf vir mense met vakansie of sake.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aurora Gaste Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjY1MGJlLTc1YzktNDA5Yy04MGUwLTRiNmE1MDFhOGJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 10 Ferguson Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.82977 18.6302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang