Successfully reported
+78

Austrey Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 27, Austrey Farm, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie rustige kothuis is in die Oos-Kaap op Austrey-plaas geleë en skuil in die voorheuwels van die Winterberge, sowat 40 km vanaf Adelaide.

Austrey Lodge bied verblyf vir tot 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driestapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kothuis beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskas, gasplaatstoof, 'n ketel en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware.

Sneeuval kan soms verwag word, so gaste moet bereid wees om gedurende die winter langs die kaggel te kuier. Die kothuis spog met 'n onderdak-area aan die voorkant, met 'n dek, 'n borrelbad en 'n braai-area. Van hierdie uitkykpunt kan gaste die skilderagtige uitsigte van die foreldam inneem, wat beskikbaar is vir visvang. Gaste kan ook die plaas te voet verken, roetedraf of bergfietsry. Voëlkyk-entoesiaste kan bederf word met aanskoue van die majestueuse Kaapse aasvoëls, Swartarende en af en toe die pragtige Narina-trogon en Knysna-loeries om maar 'n paar te noem.

Die plaas bied verskeie ander damme, elkeen huisves verskeie visspesies, vir hengel-entoesiaste teen 'n ekstra koste. Austrey Lodge is 'n entjie van die naaste winkels en restaurante af geleë, so gaste word aangeraai om al hul nodige voorrade saam te bring.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Dubbelbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Denrich E
Saam met lewensmaat
5.0
A secluded little gem to recharge your batteries. It was just what we needed. We wanted to get away from the hustle and bustle of daily...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Garrick B
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible, secluded nature stay perfect for the digital detox. Austrey Lodge is an incredible gem to take a full digital detox. No cel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Elmarie S
Saam met vriende
5.0
Awesome, relaxing, definitely want to go back for longer. Above expectation. Greeted warmly by the host, Kevin accompanied us to the lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Frikkie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n rustige wegbreek in die natuur. Ek en my vrou wou wegbreek van die gewoel in die stad - die beste was dat ons geen selfoonsein gehad het ni...
Sien meer
Feb 2025
Udine B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, pragtig, afskakel, gerieflik. Hierdie naweek was voorwaar 'n wonderlike wegbreek. Austrey Lodge is pragtig, en deur die mooiste natuur omr...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 27, Austrey Farm, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Gaste dink Austrey Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 27, Austrey Farm, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c6bb98cd8e8464a83e9b9774bed1dc541f9f30d4e4f5371c6f5a3987caf1d5b9b0364e227e5166a8a9cafe5b9387d939eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 Farm 27 Austrey Farm 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.444364872774 26.314469552039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang