Authentic Farmstyle Stay in Aloe Valley
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Station Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R8 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Authentic Farmstyle Stay in Aloe Valley is 'n bekoorlike huis in Albertinia en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby Albertinia Hotel en die Garden Route Game Lodge. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die opplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke in. Boonop het die huis 'n wasmasjien.
Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is in die oprit beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melindi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 6 Station Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Authentic Farmstyle Stay in Aloe Valley het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Station Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang