Autumn Way
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Autumn Way bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Clarens, Vrystaat – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim patio met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige uitsigte inneem.
Veilige parkering verseker gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang