Ava Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Majuba Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
- Vanaf R649 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ava Guest House is 'n toevlugsoord in die rustige woonbuurt Quellerina, Randburg. Die verblyf is aangepas om aan die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te voldoen, en spog met ruim kamers, WiFi en 'n rustige atmosfeer. Die gastehuis is net 30 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en is ook kindervriendelik, wat dit ideaal maak vir gesinne, sakegeleenthede of huweliksvieringe. Dit bied 'n uitstekende oornagplek vir gaste wat gerief soek.
Verblyf word gebied in verskeie kamers met gemak en gerief in gedagte en het gemaklike beddens met privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het 'n yskassie, koffiestasie en lugversorging. Die Standaard-dubbelkamer het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie en 'n kluis vir 'n skootrekenaar. Elke kamer het ook 'n sim-TV met DStv en verskeie stroomdienste. Sekere kamers het ook ekstra luukshede, soos 'n Jacuzzi of spa-bad en dubbelwasbakke.
Ava Guest House bied 'n ontspanne toevlugsoord met 'n pragtige tuin, swembad, buitekroeg, braai-area en 'n kinderspeelarea. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, wasgoeddienste volgens reëling, en gratis, veilige parkeerplek. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word
Die gastehuis is 2 km vanaf die Distrik-winkelsentrum, 5 km vanaf die Unisa-kampus en 8 km vanaf die CMR-gholfklub. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 57 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Merle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 10 Majuba Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
- Gaste dink Ava Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Majuba Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang