Avalon
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 281 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R415 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avalon bied selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van Pretoria, omring deur inheemse bome.
Verblyf word in 4 eenhede voorsien, elk gemaklik gemeubileer en goed toegerus vir 'n ontspannende verblyf. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het elke eenheid 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe.
Braaigeriewe is beskikbaar, en bykomende geriewe op die perseel sluit gratis WiFi en veilige parkering in. Die eiendom is sentraal geleë naby Loftus Versfeld-stadion, die Universiteit van Pretoria, ambassades, sowel as gewilde restaurante en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ilana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 281 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Avalon het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 281 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang