Successfully reported

Avalon Guest Manor

Gastehuis
Luxury En-suite Guest Rooms
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
24 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke gastekamer is ingerig vir sakereisigers of vakansiegangers. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, 'n werkspasie, 'n private ingang en 'n patio. Kamergeriewe sluit die volgende in: lugversorging, satelliet-TV, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, elektriese komberse en 'n kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 wat saam met ouers in die kamer is: 25% van volwasse tarief
Kinders tussen 3 en 10: 50% van volwasse tarief
Kinders 12 jaar en ouer: Volwasse tarief

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c7fb52e86793e7bd9c440635d292a60bd0bb35641f818336458d377832e27886071e66f870dcdf664639b2c72181364387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Loerie Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.72325 29.92011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang