Successfully reported

Avalon Springs Resort by Dream Resorts

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gekuier en ontspan in die jacuzzi. Ons het die verblyf baie geniet. Dit was baie lekker, die weer was lekker en die eenheid het alles wat nodig was gehad. Daar is ook 'n jacuzzi by die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was perfek. Oral waar jy gaan, is die personeel vriendelik. Dit was 'n heerlike wegbreek in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Sal weer daarheen gaan. Pragtige plek tussen die bergreekse. Lekker warm water swembaddens en onderdak. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Kamers perfek en kort niks. Skoonmaak word elke dag aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful stay. Friendly staff, great location. Wonderful stay. Friendly staff, great location. Lots to keep kids entertained. Hot tub in the mountain chalet was an awesome bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absoluut fantasties! Dit was absoluut fantasties. Die diens, lekker ontbyt buffet. My kinders het dit baie geniet, en wou langer bly. Dit is baie familie vriendelik en ons het fantastiese weer gehad wat alles soveel beter gemaak het in die winterson. Geriewe is skoon en netjies. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Even though I was ill, I still enjoyed myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keenan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie heerlike plek vir groot en klein. Baie lekker gekuier. Ideaal vir kinders en hulle was heel naweek vermaak. Buffet ontbyt ook baie lekker. Kan nie wag vir volgende vakansie by Avalon Springs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milmarie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik, rustig, uitstekend. Dit was vir seker 'n ongelooflike ervaring en 'n baie lekker naweek. Daar is niks waaroor ons kan kla nie. Julle is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshe R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great. Please add that there is an air conditioner in the living room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie lekker wegbreek! Heerlik gebly en baie vriendelike diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 421

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 570
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 236 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlucht Street, Avalon Springs, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f7776d3711a8e5fe545d96a27a9c4397d264206ee259e560225db9733893c4ef890a5c85db92d9250109da0773a536a125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Uitvlucht Street Avalon Springs 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.765701 20.117599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang