Avani Lodge - Hedgehog
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Avani Lodge - Hedgehog is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat tussen ander eenhede in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat geleë is, omring deur berge en fynbos, 15 km vanaf Botrivier.
Dié eko-vriendelike eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Gaste word bederf met 'n privaat houtvuur-bubbelbad, met pragtige natuuruitsigte. Gaste kry parkeerplek langs die eenheid. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Avani Lodge - Hedgehog het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang