Avani Lodge - Truffle
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Avani Lodge - Truffle is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat. Die lodge word deur berge en fynbos omring en bied 'n rustige wegbreek net 15 km vanaf Botrivier.
Hierdie bekoorlike eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en-suite slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Dié eenheid beskik oor 'n ruim onthaalarea en 'n houtvuurwarmbad met 'n houtdek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n lieflike eetkamerstel waar gaste maaltye kan geniet. Daar is ook 'n groot vuurherd wat as 'n braai-area en kaggel dien.
Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuurwarmbad met pragtige uitsigte oor die natuur. Parkeerplek langs die eenheid is ook beskikbaar. Daar is ook 'n staproete, gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Avani Lodge - Truffle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang