Successfully reported
+21

Avemore Eikehoff No 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avemore Eikehoff No 2 is geleë in Stellenbosch, Wes-Kaap, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, wynproe, staproetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Rupert Museum, Root 44 Mark en die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.

Hierdie selfsorg-eenheid is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër, 'n volledig toegeruste kombuis en WiFi. Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste kan aanmeld by hul eie stroomrekening op die toepassing van hul keuse. Veilige parkering vir een voertuig is beskikbaar.

Gaste is welkom om die pragtige swembad en braai by die klein olyfplaas genaamd Le Verger in die Devonvallei te besoek.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in perdry, wynproe, wildritte, begeleide staptogte, swem, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 148

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Eikehoff No 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNzA4YzZhLTk5MjMtNDFjOC05M2YzLTFlMjI0NDUxNjU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937852705564 18.861752459455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang