Avemore at Vredehof 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Koch Street, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore by Vredehof 2 is geleë in die pragtige Stellenbosch naby Bloemhof Girls High School. Die dorp is veral bekend vir sy wingerde, kosmarkte, wyntoere, stap- en fietsroetes en restaurante. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die bruisende middestad.
Hierdie selfsorg-eenheid is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie en 'n Nespresso-masjien. Hierdie woonstel het Victron-rugsteunkrag. Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Ander geriewe sluit in 'n ruim sitkamer, lugversorging, skoon linne en handdoeke, 'n kluis, 'n haardroër, 'n elektriese kombers en gratis WiFi, asook 'n privaat ruimte in die klein tuin met Weber-braai, sonstoele en 'n klein afsluitbare stoorkamer as jy met jou fiets kom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cherice Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 148
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 24 Koch Street, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore at Vredehof 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Koch Street, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang