Sedgefield Island Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Johan Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 332 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sedgefield Island Apartment selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid geleë in die Sedgefield, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Tafel en stoele wat geskik is vir 2 gaste in die kombuis is ideaal vir 'n romantiese aandete.
Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en gratis WiFi
Buite het gaste toegang tot 'n Weber-braai sowel as 'n boma-area. Slegs 'n paar meter van die eenheid af kan gaste die meer geniet vir 'n swem.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cherice Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 148
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 6 Johan Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Johan Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang