Avenues Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 23, 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R820 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Avenues Guesthouse is in die poort na die Tuinroete en bo die pragtige Mosselbaai geleë. Dit is 'n plek van rustigheid waar gaste die rustigheid kan geniet sonder om te ver van die skilderagtige plekke van Mosselbaai, wat net 'n paar minute weg is, te wees.
Verblyf bestaan uit 3 gerieflike en individueel versierde dubbelkamers, een kamer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, een 2-enkelbedkamer en 'n gesinseenheid. Ongelukkig word kinders onder 4 jaar nie toegelaat nie. Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die knus eetkamer bedien.
Gaste kan ontspan by die sprankelende soutwaterswembad of in die rustige en netjiese binnehof met 'n fontein. Parkeerplek van die straat af agter 'n afstandbeheerde hek word ook voorsien. Kredietkaartgeriewe en WiFi-internettoegang is beskikbaar vir jou gerief.
Mosselbaai is die tuiste van die Mosselbaai-gholfbaan, die St. Blaize-vuurtoring en verskeie besienswaardighede en doendinge, insluitend museums, staproetes, strande, haaihokduik, bootritte en walviskyk, om maar 'n paar te noem. Restaurante en winkelsentrums is ook naby. Avenues Guesthouse is ideaal geleë vir uitstappies na 'n verskeidenheid besienswaardighede langs die Tuinroete en Klein-Karoo. Jou Duits- en Engelssprekende gashere, Meike en Martin, help jou graag met al jou reëlings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Meike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 23, 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Avenues Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 23, 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang