Successfully reported

Avenues Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Lee L
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent service. Excellent host - even made cooked breakfast at 6:30 am!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim O
1 nag
5.0
Aug 2025

Lovely stay, very convenient and very welcoming and accommodating host. Very comfortable, rooms were clean, warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great home away from home in the heart of Stellenbosch. Excellent customer service with a warm welcome. Comfortable, clean room and a delicious breakfast. The location is perfect, so close to downtown Stellenbosch. Compliments to Bernice and her A team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie D
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Moenie eers verder as Avenues soek nie! Avenues was uitstekend! Vir ons was dit 'n nostalgiese terugkeer na Stellenbosch. Ons het van die ou gebou, die outydse binneversiering en plankvloere gehou, maar ons noem graag die gasvrou se hartlikheid en die heerlike ontbyt elke oggend. Pragtige ligging in Die Laan by Coetzenburg en binne loopafstand van die dorp, Botaniese Tuin en kampus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Sentraal, netjies en baie vriendelike diens! Baie gasvrye bestuurderes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantasties. Die plek was baie mooi. Beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2016

Puik diens, kraakvars linne, heerlike ontbyt, pragtige, rustige omgewing: Heerlik gebly. Ons was vir die Kersnaweek in The Avenues Gastehuis. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak met pragtige tafelversierings en spesiale Kersbederfies vir elke gas. Die diens was puik, die kos uit die boonste rakke en die kamer skoon en netjies met kraakvars linne. Die sprankelende swembad en die Laan se pragtige akkerbome en spierwit, gerestoureerde huise, waarvan The Avenues een is, het bygedra tot 'n heerlike, rustige naweek en 'n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jonine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2016

Ons groep vriendinne (6) het die kuier terdeë geniet en ek sou graag langer wou bly. Vriendelike, veilige kuiertjie. Puik diens. Dankie Yolanda en Tanya vir die heerlike verblyf. Als was goed gereël met geen probleme nie. Dit help as die verblyf glad verloop. Ons het die Woordfees vreeslik geniet, en sal definitief vir Avenues aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Rustige, baie netjies met die lekkerste ontbyt en vriendelike personeel. Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is baie sentraal geleë en ons kon alles doen en sien wat ons wou. Sal die plekkie weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag
5.0
Des 2015

Ons het hier gebly tydens gradeplegtigheid. Ons was in Stellenbosch vir die gradeplegtigheid van een van ons kinders. Dis altyd verskriklik besig met druk verkeer. Avenues Gastehuis is ideaal geleë vir enige seremonie by Coetzenburg. Ons kon rustig ontbyt eet en stap na die geleentheid. Ons is vriendelik ontvang deur Tanya en het ons verblyf vreeslik geniet. Dis baie skoon, stil en aangesien jy 'n sleutel van die huis ontvang, kan jy kom en gaan soos jy wil. Dis werklik 'n plek wat ek kan aanbeveel en ons gaan verseker met die volgende geleentheid weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 The Avenue, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da7b99b949f34f865e74651c1d24c99ae6cb8a120f29389b18e7752af8c7db6abc483d886295d2c8b2b27626c622483d1c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 32 The Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93841555598 18.868407011032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang