Avillahouse Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Wellington Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Weggesteek in die stadsdeel Westville, net buite die stad Durban, lê Avillahouse Guest House. Hierdie lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer, en spog met 'n vars, skoon Franse Provençaalse styl, met verfynde gemak, luukse aanraking en uitstekende gasvryheid.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Dubbelkamer en Tweepersoonskamer insluit, elk geskik vir 2 gaste. Albei kamers bied gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV.
Avillahouse Guest House bied ook 'n klein intieme konferensielokaal weg van die gejaag van die kantoor. Die funksielokaal het 'n omringende stoep wat oor die swembad uitkyk en is ideaal vir raadsvergaderings, seminare, opleiding, wynproe en bestuursvergaderings.
Die gastehuis is 5 km vanaf Pavilion Winkelsentrum, Westville Hospitaal, Westway Office Park, Derby Downs kantoorpark en New Germany geleë, 12 km vanaf Pinetown en Westmead en 16 km vanaf Durban City, strande en Durban ICC.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 10 Wellington Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Avillahouse Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Wellington Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang