Successfully reported
+22

Avina

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 154 Blaauwberg Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 541 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avina is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die derde verdieping, ideaal geleë in die lewendige voorstad Table View, Bloubergstrand. Perfek vir beide vakansie- en sakereisigers, bied hierdie goed ingerigte eenheid gemaklike akkommodasie net 'n paar oomblikke van die strand, restaurante, winkels en gewilde vlieërbranderryplekke af.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, met 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar vir vermaak.

Die leefarea lei na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n draagbare braai, wat ononderbroke uitsigte oor Tafelberg en die oseaan bied. Gaste het toegang tot 'n veilige motorhuis en parkeerplek met 'n hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 154 Blaauwberg Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 541
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 541
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 541
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 154 Blaauwberg Road, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06bf1416929c86bdcf7eb4f2ba8ccc3ccba28879c34f6b800cde192c9f03d36ccb070750ac7ae4dbc846a8623df848e37927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 541 per nag (plek vir 4) 154 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.827310698192 18.496939714705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang